346) druppels 346) druppels January 20, 2008 die wit skil kristal hang aan die druiwestok, dit is vol van soet nektar vir die liefdesroep, die warm son bars die verwagting, miljarde segmente pynlik versplinter gewond drup my bloed Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!