344) rooi baron

344) rooi baron

die messersmidt skreeu
om die links draai
sy rooi serp
wapper
vir sy vaterland
sy skerp oog
vinnig hand
saai dood
keer op keer
daar was een
meer vinnig
sy tuig tol
sy serp
dryf
op die wind

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz