die gif in my bloed
ek dobbel tot sakleeg,
ek lieg tot tranedal,
ek vloek tot gam se ma,
my woord nie meer
my eer nie,
die hoekvrou
my maat
as ek nodig net,
maar waarom vloek ek
op die straathoek
as ek dronk rondlê?
die teengif
weet ek is in die
kruisboek
Leave a Reply
Be the First to Comment!