365) valenpyl

365) valenpyl

die jagseisoen
is om die draai,
oral word die vere
reggeskud,
prooi uitgekyk

hy sit geduldig
en maak sy rooi pyle

sy boog styfgespan
hy bewe van wellus
elke pyl word gespoeglek
die boodskap
moet kragtig wees

kom ons kleef

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz