364) is dit donker? 364) is dit donker? February 1, 2008 Die donker dae so swart soos die nag. Ek moes veilig in die nag gebly het maar die aardbol draai, alles word verlig. Net nie ek nie. Dit is so donker. Die maan kom styflip verby, sy kan eers oor veertien dae glimlag. Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!