363) lonesome

363) lonesome

het jy al ooit
op ’n klip gesit,
die vlaktes gekyk
en gesien hoe die vlakte roepertjie
hoogwolk vlieg
en sy vreugdelied
uitgerek uitstort
oor die platland
in die laat dag,

die lied van die lewe
val op ons

kleinmens
jy is eensaam
maar nie alleen

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz