367) valenpyl – prooi – 4 367) valenpyl – prooi – 4 February 2, 2008 hy het haar aandag afgetrek, die reuk roos het bedwelm, sy pyl deurboor haar warm polsend hart, gewond neem hy haar weg, hy glimlag hy het ‘n leeftyd om die gewonde hart te genees Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!