373) labels op die gat

373) labels op die gat

labels sien mens oral
op die mou, die sak,
die heup, die gulp deesdae

hulle weerspieël
wat die draer special vind
ek wys waar ek wil
op my gat, my mou, my sak

jockey – hou die leisel vas
truworths man – klere mof
triumph – het dit gekry
playtex – speelvrou
tieties baai – die manne loop wydoog
gatvol – oorgewig
guess – hoeveel boyfriends
spantou – kinky
slang – lui
pistol – agter die bos
kakebeen – vasberade
billabong – bong haar
j crew – kom aan boord
smart – het jou gebol
puma –  ek bekruip jou
low rise – te oud al
sun down – ver te oud
stone harbour – liefde bootjie sink
hippocreeck – groot meisie
jeep – any place
dow jones – styflip soutie
supersport – high refs only
petrochellie – italiaanse verleier
walker – stap sy gat af
chinos – made in china
casuals – swaai jou gat soos jy wil
walker

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz