377) laaste pyl – valentyn 377) laaste pyl – valentyn February 12, 2008 ek lok jou uit om jou laaste pyl op my te rig miskien mors jy ‘n laaste kans die lewe is meedoënloos as jy nie nou toeslaan nie verloor jy dalk ‘n laaste kans op ons jare kan jy nie bekostig om mis te skiet nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!