376) laaste valentpyn
ek’t gedink dit is die
laaste valenpyn vandag
dat die liefde van my lewe
sal realiseer
in ‘n moerse bos rooi rose,
maar toe die enkel verlepte
protea opdaag
was dit oorskadu deur die
rooi rose van Jan van Riebeeck
hy’t drie skippe gehad
wat hy my kon aanbied
ek is jammer
vir jou arme gesielige mens
dat jy ooit my probeer
‘romace’ het
met die proteas
maar kon nie die
kaapse wilde woeste wind
hanteer nie
hy’t nie geweet dat ek
hou van wille woeste manne
van die kaap
punt
nie
Leave a Reply
Be the First to Comment!