374) valentyn ‘n finalè

374) valentyn ‘n finalè

ons almal  het geglo
in die engel met die pyl
met die styfgespande boog

sal haar eendag tref
maar min het ons geweet 
dat sy met twee vriende
getref sal wees
sy het nie geweet
dat die pyl van my afkom nie

want valentynsdag
is net ‘n moerse klug  

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz