379) lewe vir nou

379) lewe vir nou

ons liggame is lewendig
bloed vloei deur ons are
warmte word van hart na brein gepomp
lus van organe word na brein gedra

ons is mens
dit vloei voort
die primitiewe mens neem oor
hormone besit die liggaam
borste styf gespan, nippels erect
‘n soekende tong vind die warmte, die sag

manwees ontdooi, vrou word prooi
wat afwagtend wag
wie kan ons blameer?

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz