391) lus 391) lus March 4, 2008 in die donker strate cruise die weelde motors op soek na prooi ’n dik beursie koop die seks wat loop kleur en geur te kies sy het whisky hy word wakker dofkop hy skrik my GOD hier is geen kondoom Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!