394) jou lig

394) jou lig

daar is tagtig vloere
die ligte is aan
en af
ek weet jy is op 80
ek is op 21
as jy twee keer flikker
weet ek
die krag is af
ek klim 59 vloere
tevergeefs
die krag is weer aan

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz