392) geniet

392) geniet

die gekletter
van mes en vurk
vul die lug
die gapende monde
soos grotte
poorte
na die leeg maag
stikgas word losgelaat
ek los my maal
en vlug

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz