405) hoof pad

405) hoof pad

te veel wrakke,
die gly-lyne
verfrommel,
die wonde
die trane
die hartseer
het ek gesien,
daarom ry ek nou
die afdraai paaie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz