408) was dit ooit
hy sien die blink motor
met die wit linte
stop langs die land bome
haar hare waai in die somer bries
’n nuwe lewe wag
soos in ’n droom
gebeur dit
hy ’n toeskouer
die blink motor gly weg
hy staan tussen die hoë bome
’n bitter koue wind waai
was dit gister of vandag
hy draai om en stap weg
na sy eie wêreld soos altyd
Leave a Reply
Be the First to Comment!