410) kaalgat model

410) kaalgat model

jy is ’n model uitgekies
jy sit kaalgat
op die hoë stoel
jou vrouwees toe
jou borste ooppunt
wysend na
die gulsige kamera
wat jou sensueel moet uitbuit
wys aan die wat kwyl
die wat honger
die wat lus
jy is maar net
’n pielstyf model
dis al

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz