413) wegvat hart
ek vat my hart weg
sê sy
terwyl sy voor die spieël staan
en haar klere sensueel aantrek
my hart is net joune
wanneer ek vir jou voel
jy is nie al een nie
jy weet dit
die dag
as jy genoeg geld het
bel my
dan kan jy my miskien
langer ry
sê sy uitdagend
sy draai om
haar swart maskara oë
verstar
die dolk deurboor
haar slanke nek
hy vat die 3 miljoen
lotto wen kaartjie
en vreet dit
‘bitch’ sê hy
die dolk vind
weer sy merk
Leave a Reply
Be the First to Comment!