412) ek ruik

412) ek ruik

mense loop verby,
ek ruik die angs
die benoud
lekker-ruik parfuum
sag op die neus
ook die swaar soet
hang-parfuum
wat neus vernietig
die ka – ka doek
wat verby wiel
is te veel vir my
ek vat my neus uit
ek snuif die
vars reënwind

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz