419) gedeelde vrugte 419) gedeelde vrugte March 17, 2008 is nie gesteelde vrugte nie is lekker sappig ons vertel mekaar van die lekker elkeen beleef dit anders daarom is dit so lekkerrr ons pluk die bome leeg en pak die vrieskas vol want ons is bang vir die vrugtelose winter daarom deel ons Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!