430) oopmond soen

430) oopmond soen

jy was
die dogtertjie
met die geel rokkie
wat gehuppel het oor die gras,
ek onthou nog
toe jy my
die oopmond purity soen
gegee het
nou na dertig jare
kry ek net ’n styflip …

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz