436) kamer van oordeel

436) kamer van oordeel

ons leef in baie huise
baie kamers
maar die hartkamer vermy ons
want ons weet nie
of die klop wat daar is
die klop is van die
skerpioene is of van
my god is nie

Want ons is groot in eie oog
en dink ons kan doen wat ons wil

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz