448) die liefdes lag

448) die liefdes lag

is die
diep in die oë kyk
wit tand lag
klokkies lui lag
hand styfklem vat
arms om die lyf
vasdruk
reaksie
uitreik
skaamteloos lag
begeer
en die lag daaroor
die liefdes lag

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz