456) die wit plafon

456) die wit plafon

elke dag dieselfde
sy ken elke swart
kolletjie vliegkak
hulle word net meer
vandat sy 15 was
lê sy oopgespalk
vir ander plesier

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz