455) ek is nie ‘n trop dier

455) ek is nie ‘n trop dier

die stof brand my oë
my galop is anders
die snot spat vrylik
in die hardloop
daar is nie tyd vir trane
as jy eenkant is
kan liefhê
vry wees
kan jy
mens wees

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz