449) tyd staan nie stil nie
ons was 4
toe begin ons
mekaar laaik,
ons was 12
toe begin ons
mekaar druk,
ons was 15
toe squeeze ons
die nood,
op 18 moes ons keer
want hormoon was amper in beheer,
op 21 was ons bedmaats
op 25 wat bly oor?
ons het alles gehad
toe hoor ons die
klokke lui
nuuskierig staan ons nader
die woord van GOd
reik na ons
Jesus, U het ons
gevind
U tyd duur
vir ewig
Leave a Reply
Be the First to Comment!