463) honger of lus

463) honger of lus

as ek honger is eet ek
as ek lus is vreet ek
totdat ek versadig is
die tyd van liefde
is verby
ek geniet die tyd
van vreet en vry

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz