471) die ou hart 471) die ou hart April 5, 2008 die ou hart pomp nie meer so vurig nie, stoot nie die bloed bruisend deur die are wat eens bultend soos wingerdlote gekronkel het nie die ou hart vloei soos die bergstroom kalm en rustig na die laaste waterval Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!