483) hiernamaals

483) hiernamaals

hoe smag ons nie
na die hiernamaals
daar is geen rekenings om te betaal
geen huis rusie elke aand
geen kak baas by die werk
geen tiener kak
geen moanvrou daar nie
maar ek gaan my bottel klippies mis
vrydagaand as ek dronk vry
ek is jammer dat sy huil
dit was lekker gewees
fok die hiernamaals
ek en my klippies is die lewe

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz