482) hulle kom aangestap 482) hulle kom aangestap April 6, 2008 hulle kieries tik-tik op die pad hulle huise oud en verweer liggame oud en afgeleef hulle is op pad na die berg waar die kruis is hulle kieries tik-tik op die pad na die ewigheid Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!