480) ek skiet mis 480) ek skiet mis April 6, 2008 die bokkies van vandag half-kaal geklee lok die jagters jonk en oud met my boesmanboog skiet ek mis die kruisboog van die jonges mis nie die veld verlate die laaste kieries klik-klik weg Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!