476) hoe sê mens dankie?

476) hoe sê mens dankie?

vir al die jare
wat jy opgeslurp het
die kleuter kak gevat het
kinder vrees gedeel
tiener smart gevat
hoe kan ek sê dankie?

ons is nie meer een
dit is ’n tyd vir ween
hoe kan ek sê dankie,
al is dit te laat?

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz