490) die rooi kraag

490) die rooi kraag

jou kraag is rooi, sê sy
toe sy die deur oopmaak
sy begin met haar tirade
hy val vorentoe
sy vinger glip van die slagaar
die mes was vlym skerp
sy lewensbloed plas
sy kyk verskrik
die ambulans
was 1 uur laat
te laat

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz