489) jy kyk my nie in die oë nie

489) jy kyk my nie in die oë nie

toe ek by die huis kom
het ek nie geweet
hy was daar nie,
ek sien die kaartjie
P. Charming konsultant
ek verstaan ’n bietjie
my geheime kaartjie lees
l. loveday konsultant
ek glimlag wrang

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz