495) as ek maar

495) as ek maar

as ek maar nie
nie in jou oë
gekyk het nie,
sou jy nie vandag
kwaad gewees het nie
jou trane
sou binne gebly het
maar nou is jy rooioog
oor ’n love-loser
soos ek

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz