494) vrou wat huil 494) vrou wat huil April 9, 2008 hy kyk na haar betraande gesig hoor haar rou snikke sy pleit en ween met ’n bottel agter die blad het rede verlaat soos heel dikwels het sy sonbril gedra en kruppel geloop GOD waarom keer U nie vir U kruppelkind nie? Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!