492) vlug oog

492) vlug oog

jy kan ’n miljoen wen
sê die man
met die vlugoog,
ek weet nie
die kleur van sy oog nie
ek sit neer ’n duisend
jy het gewen sê hy
een miljoen potholes
red suid afrika

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz