499) ek gee vir jou wit angeliere

499) ek gee vir jou wit angeliere

skoon en onbevlek
skoon water vir lewe
’n gees suiwer
net vir jou
die angeliere verlep en vrek
ek gee vir jou wit angeliere
skoon water vir lewe
so lewe
ons die lewe
wit angeliere

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz