506) liefdes as

506) liefdes as

sy sit verdwaas
die rook reuk
vars in haar neus
hy het gesê hy het haar lief
sy het gou geglo
gou gegee
hy het vinnig opgestaan

sy kyk na die liefdes as
die gebruikte kondoom
hang nutteloos
oor die vol asbak

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz