509) ek is in die middel

509) ek is in die middel

ek is in die middel
van die diep donker dam,
my bootjie skommel
my roeispaan verloor
ek is in die middel van ’n diep donker dam
visserman JESUS
gooi ’n dun lyn
versigtig katrol ek myself
nader aan HOM
my redder !!

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz