536) tong uitgesteek 536) tong uitgesteek April 24, 2008 jy het die kortste rokkie gedra jou koringblonde hare ponie stert gedra jou vonkeloog het my geterg by die skoolkonsert het jy uit my arms gegly en vir my tong uitgesteek cp ek sal jou nog kry! Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!