541) aan stukkies

541) aan stukkies

my hart
kan nie heel nie
is te laat
het hart geword

die stukkies
kan nie meer
las nie
die legkaart vaag

sal daar ooit iemand
kan kom
wat weet
hoe om te heel?

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz