539) jou eerste vlug

539) jou eerste vlug

die singende
woer lemme

skree op die beton
lok jou

jy stap
die donker ruim in

jou omdraai waai
was jou laaste

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz