538) godson

538) godson

godson skyn oor die aarde
voed die plante en diere
maar jy mens kruip weg
onder beton en plaat

kruip in die skemer weg
amper wit van nagdonker
godson roep
ek sal julle nie
verteer nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz