546) die tromme

546) die tromme

roep my
terug na die liefde
van my jeug
ek het gesê
te vroeg
Mary
trou met my

die veraf tromme
trommel ons liefde
die verte in

dit was nie ’n fout
gewees nie

sy het het my getrou
35 jare trommel
ons al 

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz