576) jy lus my wekkend
die parfuum
die blond waaihaar
meisie
die laagrug
swart rok
die blou glinster oë
die nuwe reuk vir vrou
lui die advertensie
Donna Karan
ek sien haar
in al haar meisies
WOW
sy moet vurig wees
wat ek nie weet nie
dit is haar
tagtig jaar
parfuum
bekendstelling
(gedig is getrigger deur n advertensie
van dkny in psycologies tyudskrif van
april 2008 )
Leave a Reply
Be the First to Comment!