571) langs haar 571) langs haar May 3, 2008 hulle sê in die kroeg sy is los, maar weet nie sy bly al 24 jaar langs my nie elke oggend ry ek met my driewiel voor haar huis verby alice waai vir my ek spin my driewiel Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!