567) daar onder in die vlei 567) daar onder in die vlei May 3, 2008 waar die parras hulle minnelied kwaak die wyfies fynpraat terug hop-hop nader hulle die kwakery raak nou irriterend die wyfies draai om en kwaak weg gekrenk stap die paddamanne terug Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!