566) rugby op kyalami 566) rugby op kyalami May 3, 2008 hy kom poepdronk by die huis aan, ek was saam met my pelle by die rugby gewees sê hy die ferrari het om die eerste draai gegly die maserati se ratkas is opgefok jy is dronk sê sy ek glo nie jou kakpraat hoeveel drieë het jy gedruk met my pelle Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!